Event Ended
Die Stroperdans 2026
19 September 2026 · 15:30
Tava Lingwe Game Lodge

Welkom by Die Stroperdans

’n unieke plaasdans onder die Vrystaatse sterre by Tava Lingwe Game Lodge.

Kom geniet ’n aand van lekker Afrikaanse musiek, dans, kuier en goeie geselskap in ’n ontspanne plaasatmosfeer.

Datum: 19 September 2026
Hekke open: 15:30
Dans eindig: 00:00

Kaartjiepryse:

  • Volwassenes (14+): R160
  • Laerskoolkinders (6–13): R80
  • Voorskoolse kinders (5 jaar en jonger): Gratis (geen kaartjie nodig nie. Hulle kry gratis toegang by die hek op die dag.)

Belangrik:

  • Kaartjies is slegs aanlyn beskikbaar.
  • Kaartjieverkope sluit op 19 September 2026. Maak dus seker jy koop jou kaartjies voor die sluitingsdatum.

Bring asseblief saam:

  • Jou eie kampstoel.
  • Jou eie koelboks en drank.

NB: Kosstalletjies sal deur die aand beskikbaar wees. Geen kos wat saamgebring word, sal toegelaat word nie.

Ons sien uit daarna om saam met jou ’n onvergeetlike aand te geniet!

Location
Tava Lingwe Game Lodge
Organised by Plaaskat Media PTY Ltd
Price:
R80 - R160
Buy Tickets
Reserve Tickets
Volwassenes (14+ jaar) (Event Ended)
R160
Laerskoolkinders (6-13 jaar) (Event Ended)
R80
Buy Tickets