

Live Show met Jo Black en Mack Rapapali
17 October 2026 · 19:00
Langplaas | Bela-Bela
Maak gereed vir ’n vrek lekker kuier!
DJ Mack Rapapali gaan die verhoog aan die brand steek met sy "beats" en energie, en daarna het ons vir Jo Black - die BAARDVADER van Afrikaanse Rock Musiek op die verhoog, met sy bekende diep stem en stories. Ons sien julle daar!
Location
Langplaas | Bela-Bela
Organised by Jo Black Productions
Price:
R80 - R200
Buy Tickets
Reserve Tickets
Adults (12yrs and older)
R200Kids (Under 12yrs)
R80Buy Tickets